welkom by

every nation
anker

Johannes 13:35

“Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.”

Jy is altyd Welkom

Ons is bly jy oorweeg dit om deel te word van ons geestelike familie. Hier is jy meer as ’n besoeker – jy is iemand wat God liefhet en wat ’n plek kan vind om tuis te voel.

adres en dienstye

Rabboni Christian School, Brits - Skoolsaal
Sondae Dienstye: 09:00